MENGNET
Mengnet

Mengnet
Podcast available on

Oct 12, 2026
Oct 12, 2026
1 hr 28 min
In hierdie gesprek deel die paneel hul insigte en ervarings oor die waarde van betekenisvolle netwerke, die bou van verhoudings en die belangrikheid daarvan om geleenthede vir ander te skep.

Oct 12, 2026
Oct 12, 2026
58 min
In hierdie gesprek deel die paneel hul persoonlike ervarings oor groeie, deursettingsvermoë en wat dit verg om uit te blink. Hulle praat eerlik oor kompetisie, dissipline en die realiteit dat jy iewers in jou lewe hard sal moet werk.