Oct 12, 2026

58 min

Episode 1: In gesprek met Lood Bester, Louis van der Watt, Dewald te Water en Petru van Zyl

Podcast available on

In hierdie gesprek deel die paneel hul persoonlike ervarings oor groeie, deursettingsvermoë en wat dit verg om uit te blink. Hulle praat eerlik oor kompetisie, dissipline en die realiteit dat jy iewers in jou lewe hard sal moet werk. 

Comment (0)

No comments yet. Be the first to say something!